Warning: count(): Parameter must be an array or an object that implements Countable in /home/centurio/public_html/templates/untitled/library/Designer/Content/SingleArticle.php on line 198

Welkom By Centurion Babasorg Sentrum

Ons is ‘n Afrikaans medium, voorskoolse sentrum, wat spesialiseer in die liefdevolle versorging en stimulering van babas vanaf twee maande tot vyf jaar oud. 


My skooltjie het ongeveer 14 jaar gelede ontstaan uit my passie en liefde vir kinders. Ek kan met trots se dat die ouers en hul kinders deel word van ‘n familie, eerder as ‘n formele plek van opleiding. 


Kontak Ons

Ligging

24 Estcourt Rylaan
Wierda Park X2
Centurion
Vind ons op Google Maps

Fotos

Sien ons fotos op Facebook (Kliek Hier)