ñ Klein bietjie agtergrond op
Centurion Babsorg Sentrum...

My skooltjie het ongeveer 14 jaar gelede ontstaan uit my passie en liefde vir kinders. Ek kan met trots se dat die ouers en hul kinders deel word van ‘n familie, eerder as ‘n formele plek van opleiding.

Ons is ‘n Afrikaans medium, voorskoolse sentrum, wat spesialiseer in die liefdevolle versorging en stimulering van babas vanaf twee maande tot vyf jaar oud. Ons gebruik hoofsaaklik OPTIMA en PRAKTIKA as ons opvoedkundige stelsels.

Onder leiding van myself, Adie Weideman, het baie voetjies al oor die jare uit my skool gestap, en presteer hulle baie goed op akademiese en op sport gebied waarookal hulle nou in “groot skool” is..

Ons Aktiwiteite

Buiten ons eie stimulasie programme bied ons die addisionele klasse aan:
Aktiewitiete Ontwikkeling
MonkeynastIcs Groot motories
Pottebakkery Fyn motories
Kindermusik Brein stimulasie
Action Ball Groot motories
Bybel klassies

Skool Kalender

Laai Skool Kalender Af