Agtergrond

Ons personeel is toegewyd en pligsgetrou en is goed opgelei om na die kinders onder hulle sorg om te sien en die stimulasie programme aan te bied.

Ons is geregistreer by die VVOS (Vereeniging Vir Voorskoolse Onderwys) en as sulks gaan ek, sowel as my personeel, gereeld vir kursusse oor toepaslike onderwerpe. Toepaslike noodhulp opleiding word ook gereeld aan personeel aangebied. 

Laai Ouer Inligting Pdf Af